Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Botes (P J), Botes (M). Gemeente Onder Die Swartberg. Nederduitse Gereformeerde Kerk Prins Albert 1842 - 1992. Prins Albert: NGK Prins Albert, 1992. 150 Jaarse Herdenkings Uitgawe. Die skaars item is nie net 'n kerkherdenkings uitgawe nie, nee dis ook 'n ryk bron van genealogiese informasie, asook'n unieke kyk na Prins Albert en die Ghoup of soos vandag beter bekend die Koup streek se geskiedenis en se mense. 150 Bls met vele illustrasies. Die laminering op buiteblaaie vorm blasies en daar is 'n klein kerkargief stempel op onderste endblad, andersyds is dit 'n net en stewige eksemplaar. FOR MORE DETAILS ON BOOK AND ITS CONTENTS, IMAGES, CONTACT SELLER. 173x245mm Hoog. Baie Goed in Geen Stofomslag Uitgereik dust-jacket. Beeld Gelamineerde Hardeband.
KERK, NED GER NEDERDUITS GEREFORMEERDE PRINS ALBERT, PRINCE GESKIEDENIS, SUID AFRIKA, KOUP, KAROO, SWARTBERG, NUWEVELDBERGE, GENEALOGY, GENEALOGIE, CHURCH HISTORY, SÜDAFRIKA, KIRCHEGESCHICHTE, GHOUP,