Genade! EdeLAGbare: Humor en die hof - Ian Wessels

Secondhand
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616488224

2016 sagteband met 240 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin.

In Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige slagoffers.
In Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, maatskaplike werkers, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige slagoffers van die skreeusnaakse bydraes. Ian Wessels se doel was om n versamelde humoristiese werk met behulp van RSG- luisteraars se bydraes saam te stel. Sommige bydraes laat vergange tye van polisiepatrollies te perd of te fiets herleef, terwyl ander met deernis kyk na mense vir wie die reguit paadjie of de smalle weg darem net te eentonig is.

More from this seller

View all
The cost of deception - John Williams
R35
R30 shipping
Die Nederduitse Gereformeerde Kerke en rassepolitiek - Lombard
R115
Lig uit Lig - Dirkie Smit
R35
R30 shipping
Voorgeskiedenis en Geskiedenis van Nederduitsch Hervormde gemeente Zeerust
R320
Add to cart

Similar products

Dis die lewe Magrieta - Bettie Wessels
R55
Soektog Na Die Waarheid (Ina Wessels)
R59
Stilte in die Hof! Deur Izak Nortje
R99
R30 shipping
INA, Verhaal van Genade en Genesing
R159