Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 16 working days
Leef elke dag in God se teenwoordigheid en ontvang die sen wat God in oorvloedige genade vir jou gegee het.
So s die evangelis Angus Buchan in die 366 dagstukke in Genade in oorvloed. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit Die Bybel met Grassroots-oordenkings, bied teksvers, oorden-king en kort gebed, en gee riglyne oor hoe om in hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.
Genade in oorvloed sal vir jou beter begrip gee van wie God is en hoe jy onder alle omstandighede op Hom kan vertrou.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Harvest of Blessing
Summary | In 366 oordenkings moedig Angus Buchan jou aan om in God se teenwoordigheid te leef en sy seen te ontvang. Leef elke dag in God se teenwoordigheid en ontvang die seen wat God in oorvloedige genade vir jou gegee het... |
Author | Angus Buchan |
Publisher | Christian Art Books |
Release date | 20170901 |
Pages | 396 |
ISBN | 1-4316-1749-0 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1749-4 |