Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SCHULENBURG, C.A.R.; JOOSTE, E.P. (Ed) . Die Familie Schulenburg.
Pretoria: Raad Vir Geesteswetenskaplike Navorsing #15, 1981. Eerste Uitgawe.
Baie skaars werk oor die familiegeskiedenis van die Schulenburg-familie. Boek het behoort aan die bekende kinderverhaal-skrywer, wyle Ben Conradie. Sy eienaarsinskripsie en ex-libris plakker verskyn op v-v-e-b. Die ex-libris ontwerp is vir hom gedoen deur sy persoonlike vriend en bekende strokiesprent-kunstenaar, T.O. Honiball. 267 Bls. 155x220mm Hoog.
Baie goed. Klein vlekkie op voorste endblaaie. Eienaars-inskripsie en netjiese "ex-libris" plakker van vorige eienaar op voorste-vry-endblad. .
Rooi Skivitex hardeband met goue inskripsie. Drukkersgogga het ingetree en titel is verkeerd gespel op rugstuk.
(#0001443)
genealogie, familiegeskiedenis, family history, missionary, german, duitse, sendingsgeskiedenis, sending, suider-afrika, southern africa, geskiedenis,