This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
jagtyssel49 1 × R68.00
14 Oct 15:48
Runners-up
Tierberg1643 1 × R68.00
14 Oct 20:36
HPurch836 1 × R58.00
14 Oct 12:33
pgcloete593 1 × R15.50
14 Oct 13:08

Similar products

Mooi Klein Storietjies deur JP Miller | Baie skaars
Secondhand
R175.00
Generaal Hertzog as Juris en sy rol in ons Staatsregtelike Ontwikkeling deur .
Secondhand
R100.00
DE KAPER DE KARDINAAL EN ANDERE MARKANT - TOUBER,J
New
R199.00
PROSPECTING IN AFRICA BY M C J DE WIT, E O KOSTLINE AND R S LIDDIE
Secondhand
R550.00
GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!
Sold

GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!

New 1 was available
R5.00 minimum increment
R68.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
crw1/1510
Bob Shop ID
204203342


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING

Hierdie is die skaars publikasie no 6 van die Dokumentasiediens van die Suid - Afrikkanse Weermag wat in 1980 uitgegee is. Die boek is gebind in swart kunsleer met goue letters op die voorkant en op die rugkant. In die illustrasie bo sien u die voorkant van die boek met die byvoeging van die portret van Generaal Christiaan de Wet wat in die boek verskyn as een van die illustrasies. Die boek is 'n publikasie van Majoor J E Rabie se Meestersgraad verhandeling by die Universiteit van die Oranje Vrystaat in 1978 en bevat 'n baie deeglike studie van die Anglo Boereoorlog veldslae by Sannaspos en Groenkop en 'n evalueering van Generaal de Wet se leidingseienskappe gedurende die twee veldslae.

Die boek is foliogrootte (30.5 x 21.5 cm) bevat 67 bladsye en het 13 foto illustrasies en 'n groot aantal kaarte en tabelle, waaronder 5 groot oopvoukaarte.

Hieronder verskyn 'n paar illustrasies uit die boek. Vra asseblief 'n vraag indien u enige verdere inligting soek.

TOESTANDDie boek is in perfekte toestand (nooit gelees of oopgemaak).
NOTAS

Hierdie is 'n baie skaars en moeilik bekombare boek oor die Anglo - Boeroorlog. Dit bevat 'n deeglike studie van twee van die veldslae met 6 oopvoukaarte en is 'n belangrike inligtingsitem vir enigiemand wat items versamel oor die Boereoorlog of belangstel in die geskiedenis daarvan. Hier is die geleentheid om 'n eksemplaar in uitstekende toestand te bekom.

 


 

 

foto
Een van die 13 foto illustrasies in die boek.

illustrasies
Die boek bevat 'n groot aantal fotos, tabelle en kaarte.

opvoukaart
Een van die 5 oopvoukaarte in die boek. In hierdie een word die beweging van die Britse en Boere troepe tydens die slag van Sannaspos gewys.
 
 
 
 
AANSTUURKOSTE

R42 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
REAR LEFT RIGHT ABS WHEEL SPEED SENSOR for Citroen C5 2PCS
New
R614.00
The Essential K***r (1904)
Secondhand
R2,250.00
Gemstone Frame with Genuine Gemstones
Secondhand
R370.00
Left Side View Mirror Base 5 Year Warranty 1PC For 2003-2009 Toyota Prado SUV
New
R598.00