Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1944 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Boek het geen name, stempels ens in nie. Toon egter ligte vergeling. Buiteblaaie effens los, maar nog stewig. Rugkant van die boek vertoon krapmerke. Rakskaafmerke kom voor.
'n Besondere boek oor ons land se geskiedenis. 771 Bladsye van pure Afrikana.
"My vriend, die vyand van Hertzog, wees dankbaar vir wat hy vir jou Afrikanersiel gedoen het" - Langenhoven
Toestand 5.5/10
Posgeld R42.00.