Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | In hierdie lot word 8 spotprente van Generaal J B M Hertzog (SA Premier) saam verkoop. Hulle is almal almal geteken deur die baie bekende spotprentkunstenaar Boonzaier en het ook almal in 'Die Burger' verskyn in 1935. Hulle beeld geskiedenis uit van 'n interessante periode in Suid - Afrika tussen die eerste en tweede Wereldoorlog en ten tye van die groot depressie. 'n Tydperk waarin daar baie konflik was tussen die Nasionale en Verenigde Partye. Die 8 spotprente is almal uit die koerant geknip. Bo sien u die 8 spotprente saam. Sien verdere afbeeldings vir meer inligting. |
TOESTAND | Die 8 spotprente is nog in goeie toestand vir hulle ouderdom van oor die 75 jaar. Daar is 'n mate van tydsverbruining maar geen skeure of ander skade is sigbaar nie. |
'n Baie humoristiese en interessante versameling spotprente. Spotprente is baie versamelbaar en 'n ou versameling soos hierdie is baie moeilik om te vind. Let wel dat ek besig is om 'n versameling Suid - Afrikaanse politieke spotprente uit te sorteer en dat daar in die volgende paar weke nog heelwat spotprente op die 'Crazy Wednesday' veiling aangebied gaan word. |
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION INCLUDING SOME MORE SOUTH AFRICAN POLITICAL CARTOONS. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM. |
SHIPPING COST OF THIS ITEM. R26 by registered letter to any destination in South Africa. Overseas: The post office registered post rate plus 15% for parcelling and handling cost. |