Generaal J.B.M. Hertzog en die Ontstaan van die Nasionale Party 1913-1914 - J.D. Naud (Sien beskrywi

New
1 available
R310.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-18411
Bob Shop ID
533826688
- Oorspronklike eienaar (naam voor in die boek) was Carl Nffke, voormalige redakteur van Die Transvaler (1969-1973)

- Die skrywer het die manuskrip oorspronklik in 1964 voorgel as 'n verhandeling om aan die vereistes van 'n Magister Artium in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hor Onderwys te voldoen.

Hierdie studiewerk handel oor een van die vernaamste gebeurtenisse in die geskiedenis van Suid-Afrika gedurende die twintigste eeu: die omstandighede wat daartoe gelei het dat generaal Louis Botha in 1912 besluit het om generaal J.B.M. Hertzog uit sy kabinet to laat, wat uiteindelik daartoe gelei het dat laasgenoemde in Januarie 1914 die Nationale Party gestig het.

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1970

Uitgewers: Voortrekkerpers

Kondisie: Hardeband in 'n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies aan die hoeke van die omslag. Skaafmerkies aan stofomslag is effe meer opvallend, maar is steeds in 'n goeie toestand en oorgetrek in plastiek. Vorige eienaar (Carl Nffke) se naam aan die binnekant van die omslag, andersins is die bladsye in 'n uitstekende toestand - baie skoon en stewig gebind.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Memoirs of Field Marshall Earl Alexander of Tunis 1940 : 1945 edited by John North
R220
R30 shipping
A soldier with the Arabs - John Bagot Glubb
R560
R30 shipping
A History of Western Technology - Friederich Klemm
R310
R30 shipping
Poems of South Africa - A. Vine Hall
R210
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Paddas van die Nasionale Krugerwildtuin
R115
R30 shipping
Sonop in die Suide: Geboorte en Groei van die Nasionale Pers 1915-1948 - C.F.J. Muller
R310
R30 shipping
Gedenkboek Generaal J B M Hertzog - Prof dr P J Nienaber et al
R150
R30 shipping
Die Oorsprong van die Groot Trek - Muller, C. J.
R195