Generaal J.B.M. Hertzog: Sy Strewe en Stryd Volume I & II - JH Le Roux, PW Coetzer, AH M Generaal J.B.M. Hertzog: Sy Strewe en Stryd Volume I & II - JH Le Roux, PW Coetzer, AH M
Generaal J.B.M. Hertzog: Sy Strewe en Stryd Volume I & II - JH Le Roux, PW Coetzer, AH M Generaal J.B.M. Hertzog: Sy Strewe en Stryd Volume I & II - JH Le Roux, PW Coetzer, AH M

Generaal J.B.M. Hertzog: Sy Strewe en Stryd Volume I & II - JH Le Roux, PW Coetzer, AH M

New 4 available
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R370.00
Shipping
Free shipping is available from Aristata Boekwinkels for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Aristata Boekwinkels
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BFN9789000038886
Bob Shop ID
631690125

Die Instituut vir Eietydse Geskiedenis (INEG) aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat is in 1980 deur die Afrikaanse Persfonds onder trusteeskap van adv. B.J. Vorster (die destydse voorsitter), dr. A. Hertzog en mnr. J.J.H. Victor (die huidige voorsitter) genader om 'n wetenskaplike politieke biografie oor die lewe en werk van die gevierde staatsman, genl. J.B.M. Hertzog, saam te stel 'n projek wat ook deur die Afrikaanse Persfonds geborg sou word. Vir INEG, tans die tuiste van die Afrikaanse Persfonds se J.B.M. Hertzog-leerstoel, was dit 'n groot uitdaging en voorreg om vir dié belangrike en verantwoordelike taak uitgesonder te word. Die lof en eer vir hierdie grootse projek kom die Afrikaanse Persfonds (reeds op 3 April 1935 gestig) in die algemeen en mnr. Jan Victor, direkteur van Perskor en voorsitter van die Afrikaanse Persfonds, in die besonder toe. Hierdie mense het reeds op kultuurgebied werk van ontsaglike belang geïnisieer en geborg. Hul bydrae op Afrikaner kultuurakker is monumentaal. Mnr. Victor, wat al sedert 1935 met die Fonds gemoeid is, sowel as die ander trustees, werk in stilte en ontvang weinig krediet en eer vir wat hulle vermag. Hul kulturele monumente is die stille getuienis van onvermoeide ywer en Afrikaner-patriotisme sonder weerga. Die huidige trusteelede van die Afrikaanse Persfonds is mnr. J.J.H. Victor (voorsitter), Dr. C.P.C. (Carel) de Wet en Mnr. J.B.M. Hertzog, kleinseun van Genl. Hertzog.

TITLE: Generaal J.B.M. Hertzog: Sy Strewe en Stryd Volume I & II

AUTHOR: JH Le Roux, PW Coetzer, AH Marais

PUBLISHER: Perskor

DATE PUBLISHED: 1987

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 863

BINDING: Hardeband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 246 x 162

Add to cart

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc Mixed Color For iPhone Xs Max Phone Case Phone Cover
New
R141.00 R257.00
Rich People Problems : Kevin Kwan (Paperback)
Secondhand
R40.00
Pcb tactile switch 7.4x7.4mm red ksl0m331 lft
New
R44.93
1997 Batman & Robin #2 Fleer Skybox Trading Card
Secondhand
R5.00

Similar products

J.B.M. Hertzog Suid-Afrika Eerste
Secondhand
R80.00
Generaal Hertzog in Beeld - COETZER,A
New
R280.00
GENERAAL J.B.M. Hertzog deur C.M. van den Heever 1948 Afrikaans
Secondhand
R650.00
Gedenkboek Vir Generaal Hertzog - Nienaber, Goosen, Le Roux, Bosman, Victor - Hardeband
Secondhand
R480.00