Generaal J.C.G. Kemp en die Epiese Woestyntog - van Schoor
1 was available / secondhand
R220.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2006 eerste uitgawe hardeband soos nuut. 376 bls, 30 fotos, met een groot oopvou kaart. Gedurende die Rebellie van 1914-1915 vind een van die merkwaardigste episodes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis plaas. Genl. Jan Kemp en sy Rebellekommando van 600 man pak ‘n uitmergelende tog deur die Kalahari-woestyn aan om aansluiting te probeer vind by genl. Manie Maritz. Die tog, wat op 2 November 1914 begin het, sou haas onbeskryflike eise aan mens en dier stel. Siener van Rensburg speel ‘n prominente rol maar sy raad word nie altyd aanvaar nie, met nadelige gevolge. Na 700 km bereik die kommando op 29 November die Duitswes-Afrika-grens by Nakop. By Nous, Lutzputs en Upington raak die rebelle met die Regeringsmagte slaags. R45 posgeld binne SA of R50 koerier na jou voordeur....mits groter stede.