Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1943 hardeband - geen stofomslag -771 bladsye, die hardeband het n paar merkies, bladsye is liggies vergeel en daar is enkele merkies in die boek, klein skeurtjies aan die onderkant van bladsye 559 en 561 -sien fotos onder, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time