Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie DVD van 45 minute is verlede jaar vrygestel. Elke DVD het sy eie nommer . Hennie van der Merwe is Regisseur en Verteller en Fransjohan Pretorius doen die teks en aanbieding. Hennie was ook as regisseur betrokke by Verskroeide Aarde. Hierdie ene wat jy koop is deur Hennie geteken. 'n Unieke byvoeging tot jou Boere-Oorlog versameling.