Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. Sy rol in die groot veldslae van die Tugela linie. 1970 eerste uitgawe hardeband deur Balkeman. 223 bladsye en in tweedehandse toestand. Stofjas het effe merkies rondom sye.Oud-biblioteek kopie, die eerste blanko teenblad is uitgeknip.