| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Soos die titel alreeds aandui, bied Geniet die oorlog, die vrede gaan erger wees kortverhale van 'n besonderse, ánder aard. Die skadukant van seks word in verskeie verhale ondersoek, en aspekte van geweld kom ook telkens na vore in dié treffende vertellings.
Slight surface scratching on cover and light browning on thickness of pages. Price tag on back. Rest of book in very good condition.

