Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1936 Nasionale Pers Beperk geillustreerde hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 212 bladsye. Sagte vou in laaste skoon endbladsy. Netjiese naaminskripsie 1937 van vorige eienaar op eerste bladsy. Ouderdomsgebruik op hoeke en rande van hardeband omslae asook paar merke op agterkant van hardeband omslae.