Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Genoeg!
Sub Title: Hoekom Is Ons Hier?
Author: Dr.Arno Van Niekerk
Publisher:
Year:
ISBN: 9780620683395
Summary: Dit is maklik om oorweldig te voel deur al die negatiewe nuus waarmee 'n mens deesdae oorval word, van ISIS-aanvalle, korrupte politici, en moord en doodslag in ons eie land. 'n Mens voel dit is darem nou genoeg!Dit is ook wat dr. Arno van Niekerk gevoel het toe hy pen op papier gesit het en om sy boek, 'Genoeg! Hoekom is ons hier?', te skryf. Hy steek egter nie vas by die negatiewe nie, maar gaan voort om ook na die keersy van genoeg te kyk. Dat die Kruis GENOEG is, ook vir Suid-Afrika, dat die land GENOEG het vir almal om van te leef, dat God GENOEG is, want Hy is per slot van sake die EK-IS-antwoord op elke probleem en behoefte.Wie is Arno van Niekerk en wat is sy boodskap?Dr. Arno van Niekerk is 'n senior lektor en ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat en stigter van The Stand. Hy het 'n passie om God se wil in Suid-Afrika te laat seevier en te sien hoe die land God se roeping vervul.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.