This item has closed 3 buyers bought 3 items
View other items offered by GerdaStrictlyNatural287

Similar products

R30 shipping
Bodyshaper For Women Plus Slim Extreme 4D Scalpel Cream
R30 shipping
49% OFF
PHARMANEX TR90 V-Shake Vanilla Vegan Protein Shake
R395 R779
R30 shipping
29% OFF
slim n trim slimming
R350 R490
50% OFF
All natural diet/slimming tablets from plant extracts[min.order 10 units]
R65 R129

Gerda Gesondheid Shake It off Xtreme Fatburner Diet & Maintenance Plan

New
Indicative market price: R200
R100.00 50% OFF
Closed 20 Feb 15 23:47
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
SIOXFB
Bob Shop ID
175490579

Detail oor die Shake it off Xtreme Fatburner Diet
Hierdie is 'n eetplan wat slegs per email gestuur kan word.
E-Boek Shake it off Xtreme Fatburner dieet (PDF dokument)- maak oop op enige rekenaar, tablet of slimfoon

Vir duidelikheid, net die volgende:
- Wat is die Shake it off Xtreme Fatburner Diet?
    *** Dit is 'n dieet (eetplan gestuur per email) wat jou help om reg te eet. Dit sê vir jou wat om te eet vir elke ete, elke dag van die week. Jy kry 'n lysie kosse om van te kies, so as jy iets nie eet nie, kan jy dit uitruil met iets anders op die lysie.
    *** Jou metabolisme word weer aangewakker dmv die eetpatroon, dit help jou om vinnig gewig te verloor.
    *** Niks word uitgesny nie, alle voedselsoorte is ingesluit in die dieet, dit is NIE 'n hoë proteiendieet NIE
    *** Daar is geen "SHAKES" betrokke nie, Shake it off is die NAAM van die dieet.
    *** Daar is geen produkte betrokke by die dieet nie, as jy van die Gerda Gesondheidsreeks produkte wil gebruik, is jy welkom.
    *** Die dieet word nie gepos nie, dit is 'n E-boek.
    *** GEEN verband met die Wonderwerk eetplan NIE. (die Wonderwerk eetplan is gratis op my blad beskikbaar, onder die "Steak dieet", dit is ook vrylik op die internet beskikbaar, genoem "Pilot diet", of "28 day diet".
    *** Hierdie dieet is R100, met of sonder produkte, dit is nie dieselfde as my ander diete nie.

Shake it off Xtreme Fatburner Diet
Hierdie eetplan is spesifiek ontwikkel vir die persone wat nie wil produkte koop nie, of nie kan nie agv finansies of buite Suid-Afrika bly.
Dit kan wel saam met die Gerda Gesondheid reeks gebruik word (die produkte is bloot 'n hulpmiddel omdat dit eetlusdempers en vetverbranders bevat, dis nie nodig saam meet die dieet nie)

Nêrens anders beskikbaar nie, eksklusief by Gerda Gesondheid, dit is nie van die internet afgelaai nie :)
Mag nie gekopieer en versprei word nie
© 2014 Gerda Timms Copyright nr: MEO4-KZS2-AIN0-EH8U
Raadpleeg ALTYD jou dokter voordat jy met enige aanvullings / diete begin

4 weke eetplan met "maintenance" plan. Behels basiese kosse in jou huis. Jy kry 'n spyskaart, maar kan dit uitruil met kos wat jy in jou huis het.
Dit is vir almal wat nie baie geld het om te spandeer nie, en vinnig en gesond wil gewig verloor.
Word uitgegee in PDF formaat, kan op fone en rekenaars oopmaak met Adobe reader (word nie gepos nie).
Sodra die betaling wys, word die dieet per email gestuur, met 'n link na 'n closed groep waar ondersteuning gegee word.
Dit kan nie gepos word nie - poskantore staak, koerier en printkoste sal R150 ekstra wees.
Verloor 8 - 16kg in 4 weke
Veilig vir diabete, hoë bloeddruklyers, ens.
Nie nodig om enige produkte te gebruik nie, kan wel saam met die Gerda Gesondheidreeks gebruik word.
Jy betaal 'n eenmalige R100 vir die dieet en lidmaatskap van die "Shake it off" ondersteuningsgroep.
Stuur email na gerdagesond@gmail.com om te bestel

Testimonials
Wat sê die mense?
Gerda! Ek kon ongelukkig nie jou produkte bekostig nie, maar toe stel jy voor ek gaan op hierdie dieet, ek is so bly ek het! Ek is 8kg ligter in slegs 2 weke! Ongelooflik!
Baie dankie! Sue

Linda: Omdat jou produkte slegs in Suid-Afrika beskikbaar is, het jy hierdie dieet voorgestel wat ons uitlanders (Namibiers) kan gebruik, ek het geglo jou dieet sal net so goed werk soos jou produkte, en ja dit het!
Ek is 12kg af in 4 weke, sonder swaarkry!

Anet: Ek het besluit om jou dieet te probeer, want ek is skepties oor dieetprodukte. Wow, dit is fantasties, en maklik, want jy eet kos wat jy het!
Ek het as volg verloor in 4 weke:
Bors: 3cm
Middel: 8cm
Heupe: 11cm
Bobeen: 7cm
Kg: 9

Gerda Timms
Onafhanklike verspreider van Gerda Gesondheidprodukte - Fatty Gone en Diana's Bulbinella & Hoodia
www.gerdagesondheid.co.za
Raadpleeg ALTYD jou dokter voordat jy met enige aanvullings / diete begin.
Wat is ons "geld terug waarborg"  & waarborg - beleid?
Aangesien alle liggame verskil, verstaan ons dat ons produkte / eetplanne moontlik nie geskik vir absoluut elke liggaam kan wees nie. Gevolglik kan ons nie terugbetalings aanbied indien die produkte / eetplan nie aan jou verwagtinge voldoen nie. Voor die aankoop van ons produkte, raai ons jou aan om deeglik deur al die inligting wat verskaf word, te lees. Geen terugbetaling sal plaasvind indien jy nie van die produkte of smaak hou nie.
Alle verkope is finaal en NIE omruilbaar en NIE-terugbetaalbaar nie. Nadat produkte  / eetplan gestuur is, sal geen terugbetalings plaasvind nie.
Wanneer 'n bestelling betaal en afgehandel is, onderneem die koper om by al die Terme en Voorwaardes* te hou, en dat hy / sy dit gelees het.
DISCLAIMER: These statements have not been evaluated by the Food and Drug Administration. These products / eating plans are not intended to diagnose, treat, cure, or prevent any disease. If you have a severe medical condition, see your physician of choice
Copyrighted.com Registered & Protected MEO4-KZS2-AIN0-EH8U

Recently viewed

R30 shipping
433MHz Universal 4 Key Copy Cloning Remote Control Duplicator Fob Learning Garage Door Controller
R382