Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gereformeerde Kerk Steynsburg 1872-1972
Deur redaksie, voorwoord Ds. J.H. Coetzee
Uitgegee deur die kerkraad, 1972, eerste uitgawe, harde band, met fotos, 93 bls, goeie toestand
Skaars
Steynsburg is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is genoem na Douw Gerbrand Steyn, 'n oupa (vader van die moeder van president Paul Kruger) wat op die plaas Bulhoek geboer het en waar die latere president van die Zuid-Afrikaansche Republiek op 10 Oktober 1825 gebore i