Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die historiese deel sluit beskrywing van simbole van onder ander die Rooms Kerk; Grieks-Russiese simbole; Lutherese simbole; simbole van Gereformeerde kerke in Europese lande, Engeland en Skotland, ens., in. Dit sluit ook simbole van Protestantse Sektes en strominge in, insluitende Kongresasionaliste, Baptiste, Kwakers, Metodiste, Presbiteriane, Siosiane en andere, in. Die agtergrond en geskiedenis en Leerstellige gedeelte sluit die boek af. |
Jaar | 1954 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Van Schaik Uitgewers |
Bladsye | 252 |
Toestand | Hardeband, rakslytasie en vergeeling, naam van vorige eienaar op skutblad, penaantekeninge in boek, rugkant losserig op titelblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.