R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
obie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar di Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam s nie ...
Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop?
Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak?
En is dit waar dat Vaalberg saans n sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander?
Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan 'n skemerwreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.