Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg 2e uitgawe, 1ste druk 1973. Hardeband met stofomslag. Goeie toestand. Tippex voor-in, asook syfer 3 twee maal ingeskryf. Klein vlekkie op voorste bladsyrante (15 X 3 mm). Die binding is goed en die bladsye is skoon. Die hardeband se hoekies is effens geslyt. Posgeld na enige plek in SA is R20.