Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
G RADLOF - DIE BUITER REEKS
Die reeks bestaan uit 9 boeke,waarvan slegs "Lank Lewe Die Buiter" n 3de druk is.Al die ander 8 boeke is 1ste uitgawes.Hierdie stel boeke het almal gekopieerde omslae en is oorgetrek met selofaan.
Die Buiter - 1953 - Boek netjies en stewig.
Lank Lewe Die Buiter - 1956 - Boek is herstel met maskeerband.Boek skoon van enige merke.
Die Buiter En Sy Bende - 1955 - Boek is netjies en stewig.
Lokval Vir Die Buiter - 1956 - Boek netjies en stewig.
Die Buiter Ry Snags - 1957 - Hoofvoorblad is n plakker verwyder, boek verder netjies en stewig.
Die Buiter Se Geheim - 1958 - Boek netjies en stewig.
Boodskap Vir Die Buiter - 1959 -boek skoon en netjies.
Die Buiter Hou Wag - 1960 - Kleefband merke voor en agter in boek. boek netjies en stewig.
Die Buiter Seevier - 1961 - boek skoon en netjies.