Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gert Garries: ân Baaisiekel-babelas word in 2002 by die KKNK opgevoer en gee vleis aan ân karakter uit Etienne Leroux se roman Magersfontein, O Magersfontein! Die plaaswerker Gert Garries ry vir drie dae met die verbrande liggaam van sy kind op sy fiets rond. Hy wil ân doodsertifikaat bekom, ân voorvereiste voordat hy die kind kan begrawe. Weens sy velkleur word hy egter deur die burokrate van bakboord na stuurboord gestuur. Na sy ontmoeting met Le Grange, ân empatiese verkeersbeampte, ontstaan ân sonderlinge verhouding tussen hulle. Hierdie verhouding suggereer ân beter toekoms en menslike identiteit vir Gert, terwyl die kind simbool word van ân bitter en wrang verlede. Eindelik begrawe Gert sy kind saam met die room van die Engelse. Die gehoor volg Gert Garries op sy drie dae lange fietsrit en beleef saam met hom ân prutpot van emosies
TITLE: Gert Garries â" ân Baaisiekel blues
AUTHOR: Fourie, Pieter
SKU: 9781485310457
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 72
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 x 222