Gert & Joey: Nuwe Lig Op n Raaisel Van Dertig Jaar

Gert & Joey: Nuwe Lig Op n Raaisel Van Dertig Jaar

1 available / secondhand
R78.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24777
Bob Shop ID
641853946

Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeantwoorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie.

Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, 'n volledige oorsig oor di voortslepende sage. Rolspelers wat direk by die saak betrokke is en was, se insigte en ervarings word betrek om opnuut sin van die tragedie te probeer maak. Naasbestaandes van die meisies wat verdwyn het, asook di van Van Rooyen en Haarhoff, is deur die skrywer genader. Kenners, waaronder sielkundiges, kriminolo, baasspeurders, handskrifontleders en selfs sieners, verskaf 'n sonderlinge blik op die gebeure wat by Suid-Afrikaners bl spook.

Die tragedie verkry 'n nuwe dimensie wanneer dit beskou word teen die agtergrond van Suid-Afrika drie dekades gelede. Dit blyk ook dat Van Rooyen en Haarhoff nie in isolasie kon optree nie, maar waarskynlik deel was van 'n uitgebreide misdaadnetwerk.

Add to cart

Recently viewed

See more
Aquamarine [Brazil] - Faceted Round Shape - 0.115cts
R89.99
9% OFF
TEKNOSA FRONT LEFT UPPER CONTROL ARM For MAZDA BT-50 [1] 2.6 (4G54)(12V 92KW) 08-12
R1,099.00 R1,209.00
6 Small Glasses made in Italy
R300.00 No bids
Scream 3 - Horror Movie VHS Tape (2000)
R20.00 No bids

Similar products

DIE HEELHEID VAN GEBROKENHEID - N' NUWE STYL VAN KERK- EN CHRISTENWEES - OCKERT MEYER
R40.00
'n Nuwe Hemel en 'n Nuwe Aarde - Ewald van Rensburg
R50.00
50% OFF
Lig op `n Chirurg se Pad - Dr.Muller Botha
R150.00 R300.00
Enklaves van die lig, Peter Blum ['n digbundel]
R30.00