Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gerugte van reen deur Andre Brink ’n roman EERSTE DRUK EERSTE UITGAWE
’n Onstuimige, smeulende, stormagtige roman wat ook in Engels vertaal is (Rumors of Rain) en wat vir ’n lang ruk verban was. Het later ’n letterkundige prys verower.
Toestand: hardeband, geen stofomslag, 310P.
Illustrasie: van titelbladsy
Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Chartleigh Webbladsy.