Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GERWE uit die Erfpag van Skoppensboer deur Toon van den Heever (1948). A5, hardeband met stofomslag, 110 bls. Stofomslag verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Naam van vorige eienaar voor in boek.