This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Anneke768

Similar products

R30 shipping
Gedenkboek van m. J de Jager (1872-1939)
R200
R30 shipping
Paul Kruger en de Opkomst van de Zuid-Afrikaansche Republiek door J.F. van Oordt B.A.
R800
R30 shipping
Geschiedenis van De Gemeente Swellendam
R500
R30 shipping
53% OFF
Jopie Fourie, Lewenskets - J.M.De Wet
R950 R2,000

Geschiedenis v.d. Kaap de Goede Hoop - 1825 - door Mr. J. SUASSO de LIMA

Secondhand
R150.00
Closed 5 Dec 21 11:34
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
538136681


Geschiedenis v.d. Kaap de Goede Hoop - 1825 - door Mr. J. SUASSO de LIMA

Inleiding

    Josph Suasso de Lima (1791-18580. 'n bekeerde Jood, is in Amsterdam gebore en het hom in 1818 in Kaapstad gevestig nadat hy eers in Amsterdam en later in Nederlandses-Oos-Indië werksaam was.

    Hy was klein van persoon en onaansienlik van voorkoms, met min besigheid vernuf sodat hy dikwels bankrot was. Sy optrede het hom baie vyande besorg, veral Charles Etienne Boniface met wie hy herhaaldelik in 'n twis skrywery beland het, maar hy het ook baie goeie vriende gehad

    Hy was 'n veelsydige man wat op baie gebiede pionierswerk verrig het. Met sy uitgebreide kennis van tale, was hy vertaler en tolk, maar hy was ook onderwyser, drukker, uitgewer, boekhandelaar, skrywer, digter en joernalis. So het hy die eerste Hollandse koerant aan die Kaap, De Verzamelaar, in Januarie 1826 begin en het ook 'n hele reeks almanakke uitgegee nl. die Kaapsche almanak en naamboek en die Kaapsche zak almanak.

Van 1823 tot ongeveer 1827 was hy verbonde aan die Evangelies-Lutherse Hoofskool aan die Kaap en dis gedurende diè tydperk dat hy hierdie geskiedenisboek geskryf het. Destyds was ie kritiek daarop dat dit vol onwaarhede, "kreupel geschrijf ... beneden all critic" was, waarskynlik omdat dit so partydig vir lord Charles Somerset was. F.C.L. Bosman in sy Drama en Toneel in Suid-Afrika (bl.259) beskou dit egter as 'n belangrike werkie omdat dit die eerste geskiedenisboek was wat in Suid-Afrika uitgegee is en die vorm van vraag en antwoord dit vir die kinders maklik gemaak het om daaruit te leer. Vir ons dae is dit weer van groot waarde uit 'n kultuur-historiese oogpunt.

D.E. SMIT

More from this seller

View all
R30 shipping
WOODWORKING - TECHNIQUES 6
R150
R30 shipping
DE RUYTER André - Truth to Power
R200
R30 shipping
Every Man his own Mechanic - Francis YOUNG
R500
R30 shipping
CRAFT - SUPPLIERS - THE HOME OF WOODTURNING - Autum 1993
R100

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir baie goeie diens, flink en vriendelik!
08 Dec 2021