R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Bronnepublikasie nommer 3 deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. 1975 eerste uitgawe hardeband 261 bladsye in goeie toestand. Die stofjas het effe merkies rondom sye. Anglo-Boer War. Anglo-Boereoorlog.
Met hierdie outobiografiese geskrif laat S.P.E Trichard, die laaste bevelvoerder van die Transvaalse Staatsartilirie, een van die merkwaardigste militêr-historiese dokumente uit die tyd van die Z.A.R. na. 'n Jaar ná die Anglo-Boereoorlog, 1903, trek hy hom op sy Middelburgse plaas terug en dikteer hierdie gegewens aan sy voormalige adjudant, Thomas Kroon, om so sy militêre rol ná 1860 te boekstaaf. Vir die historikus onthul die verhaal unieke gegewens rakende die oorloë wat daar tussen die Boere en die Swartes en tussen die Britte en die Boere in Transvaal gevoer is.