Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gesels met God oor alles (Afrikaans, Hardcover) Joyce Meyer
Baie mense se gebedslewe is baie meer doeltreffend en suksesvol as wat hulle besef. Mense bid dikwels meer as waarvan hulle bewus is. Hulle kom nie eens agter dat hulle besig is om te bid nie omdat hulle vooropgestelde, wettiese idees het van wat hulle dink gebed moet wees. Hulle glo daar is sekere streng beginsels en reels wat nagekom moet word en voorwaardes en spesifikasies waaraan voldoen moet word om dit ’n gebed te maak. |