Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedenis-Atlas vir Suid-Afrika , Opgestel deur A.J. Boeseken, Uitgegee deur Nasionale Boekhandel, tweede uitgawe, vyfde druk 1948 ?, sagte band , groot formaat, minimale veweer op die buiteblaaie en boek, sello-tape op die onderste hoek en sello-tape merke op die binnekant van die buiteblaaie, 91 bls., goeie toestand,
Nog steeds een van die beste SA Geskiedenis Atlas,
P&P in SA R.30, 00