Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping ***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog (JH Breytenbach) VOLLEDIG 6 Volumes.Die skaars item in die reeks is vol 6 waarvan net 300 eksemplare aanvanklik gedruk is.
Die 6 volumes dek nie die volledige Tweede Vryheidsoorlog nie - net die deel tot waar Dr Breytenbach gekom het met sy heengaan.
Ouderdomsverwante veranderinge tov verkleuring van blaaie hier en daar, ens.
Binding goed en teks skoon en netjies. Lywige swaar items.
Twee volumes se voorste skutblaaie is netjies verwyder.
Een volume het lang inskrywing op die voorste skutblad.
Een volume het naam inskrywing en een ook handelaar stempel.
Een volume het klein ongeveer 1 cm bruin kolletjie binneste onderste voorste skutblaaie.
Boere, Vrystaat, ZAR, Anglo Boereoorlog en Tweede Vryheidsoorlog geskiedenis.