Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedenis van Suid-Afrika deur AJH van der Walt, JA Wiid, Al Geyer vrwerk deur DW Kruger (3de bygewerkte uitgawe, 1e druk C-77). A5, hardeband met stofomslag, 660 bls. Stofomslag redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Naam van vorige eienaar (Piet Rudolph) groot voor in boek. Boek een plek met 'masking tape' versterk. Ligte potlood-onderstreping op een bladsye.