Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedenis van Suid-Afrika, Deel 1 en 2 (kompleet)
Onder redaksie van A.J.H van der Walt, J.A. Wiid en A.L. Geyer, Uitgegee deur Nasionale Boekhandel 1951,
Volume 1 - goeie toestand, naam en adres van vorige eienaar en 'n paar onderlyning in potlood, 688 bls.
Volume 2 - goeie toestand, naam en adres inskrywing van vorige eienaar, kol op die onderkantse hoek van eerste skutblad, 752 bls.