Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek 1: die Witman in Suid-Afrika, boek: 2 bestuursvorme en hul ontwikkeling.
Nasionale Pers: 2deverbeterde druk, 1955, 688p en 752p.
Toestand: Hardeband groen linne, goed. Geen Stofomslag, geringe rakslutasie, ouderdomsvergeling, merke en onderstrepings, naam van vorige eienaar oo skutblaaie.
VERKOPING 50% AFSLAG OP ALLE BOEKE tot 31 Januarie 2021.
Gaan na http://www.bidorbuy.co.za, tik in PoggioBooks in die Search blokkie en kies u boeke.EERSTE KOM, EERSTE KEUSE.
Ps. Indien u bie of a aanbod maak op n boek. Moet eke k dit sluit Sodat niemand anders ook daarop kan bie nie.
Verpakking en Posgeld R65 (in S.A.)weens gewig.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAEGEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.