This item has closed with no items sold
View other items offered by CultureShop381

Similar products

Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld
Secondhand
R65.00
Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - Dr J Celestine Pretorius
Secondhand
R480.00
Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid - Afrika - J.Celestine Pretorius
Secondhand
R169.00
Terugblik – Nog 80 sketse van ons geskiedenis - Pretorius, Fransjohan
New
R270.00
Geskiedenis van Suid-Afrika van Voortye tot Vandag - Fransjohan Pretorius Geskiedenis van Suid-Afrika van Voortye tot Vandag - Fransjohan Pretorius
Geskiedenis van Suid-Afrika van Voortye tot Vandag - Fransjohan Pretorius Geskiedenis van Suid-Afrika van Voortye tot Vandag - Fransjohan Pretorius
Closed

Geskiedenis van Suid-Afrika van Voortye tot Vandag - Fransjohan Pretorius

Secondhand 1 was available
R450.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642124257

Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie?

In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om dié en ander vrae oor ons verlede te beantwoord. Onder leiding van die bekende prof. Fransjohan Pretorius gaan hulle terug tot die oorsprong van die aarde en beweeg daarna deur die kernmomente in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Daar is hoofstukke oor onder meer die Nederlandse era aan die Kaap, die minerale revolusie, die Anglo-Boereoorlog, Afrikanernasionalisme, swart politieke verset, die Afrikaanse kerk in die 20ste eeu en Suid-Afrika ná 1994.

Die skrywers bied 'n gebalanseerde blik op waar ons vandaan kom en gee onder meer ook erkenning aan Afrikaners se rol in die land se ontwikkeling.

Fransjohan Pretorius is 'n professor in geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria en die redakteur van die topverkoper Verskroeide aarde. Hy is 'n kenner van die Anglo-Boereoorlog en sy boek Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is met verskeie toekennings bekroon.

ISBN: 9780624054665

Pages: 640

Hardcover

Tafelberg, 2012

Edition: 01

Good condition

B132


Recently viewed

See more
1/4 Male Adaptor 33/m14
New
R36.37
Flower, Rose, Made From Clay, Blue, 10mm, 5pc
New
R6.60
North Borneo + Labuan - 84 Stamps
Secondhand
R3,300.00
36% OFF
Skins SA Samsung S21 Plus Skin - Carbon Grey
New
R160.00 R250.00