Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedenis van Suid-Afrika verwerk en bygewerk deur DW Kruger. A5, hardeband, 620 bls. Buiteblad redelik verweer. Boek binne in leesbare toestand. Sommige bladsye het potlood-onderstreep en aantekeninge op. Een bladsy voor het 'n skeur. Boek voor en agter versterk met Masking Tape. Naam van vorige eienaar voor in boek.