Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedenis vir Suid-Afrika Deel II deur dr SFN Gie (Voortrekkerreeks 3e druk 1939). A5, hardeband, 542 bls. Buiteblad redelik verweer met vlekke op. Boek binne in goeie leesbare toestand. Boek voor en agter versterk met Masking Tape. Naam van vorige eienaar voor in boek.