Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1945 nasionale pers. hardeband 117 bladsye. Die hardeband is verweer en het vlekke aan die voorkant, inskripsie voor in boek, teks en binding goed. Die boek handel oor die geskiedenis van Swellendam vanaf 1743. Versending R20 in RSA