Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alles wat jy moet weet oor 'n gesonde lefwyse! 'n Gesonde, gebalanseerde leefwyse - liggaamlik, geestelik, verstandelik en emosioneel - is makliker en oneindig meer bevredigend as wat die meeste mense dink. Die goue sleutel is om op verskeie vlakke gebalanseerd te leef, en dit is waaroor Gesondbeid vir 'n leeftyd handel.
Verskeie onderwerpe word in Gesondbeid vit 'n leeftyd aangeraak:
Hoe om gesond to eet terwyl jy reis of wanneer jy uiteet
Verstaan en voorkom kanker, hartsiektes en hoe bloeddruk
Die rol van geloof en gebed in 'n gesonde leefwyse
Werk stres tee
Wenke oor fiksheid
Verstaan vitamiene en minerale
Riglyne vir die kruidenierskas en baie meer!
This book is in good condition.