Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Gesprekke met Dr. W.J. Leyds - Kees van HoekMonument Reeks no. 17/18
Uitgewers: Van Schaik Beperk, 1939
Sagteband boek, 49pp.
Ongeveer A5 Formaat. Voorblad klein skeurtjie links bo by die rugkant. Kleeflint merke voor en agter in die boek. een naaminskrywing voor in die boek.
Binding goed, Teksblok skoon en netjies. bladsy 37 het 'n skeur in.
Inhoud:
Dr Leyds se lewe:: Studente jare, Staatsprokureer van die Transvaal, Staats sekretaris van die Transvaal, Besoek aan die buiteland as Staatssekretaris, Die Boere-gesant in Brussels
Boere, Afrikaner, ZAR, Geskiedenis, Boere Oorlog,