Uit 'n onderhoud met Errol Arendz: 'En dan het jy miskien hierdie glamorous, more exposed vrou van 'n sekere deel van ons samelewing'. Hy verander in daardie vrou terwyl hy har beskryf. Die stem, liggaamshouding, bewegings. 'Sy is heeltemaal verveeld, oorbevredig, het al te veel beleef. Sy is moeg vir mode, maar sy moet dit he. Dan vra sy jou: 'Have you got anything nice?' Die oomblik as hulle dit vir jou vra, moet jy weet hulle het al so baie ,i>nice dinge gehad. Jou hele energie verander dan. Jy voel ook uitgeput.'Wat Murray la Vita se onderhoude, met onder meer Helen Suzman, Antjie Krog en oorlede Elize Botha merkwaardig maak, is hoe hy terugstaan en die onderwerp die spasie gun om na vore te kom. Soveel so dat Hennie Aucamp sy werk al geprys het as 'vrye onderhoude wat oorleun biografie toe'. In sy eerste bundel praat Murray met 'n uiteenlopende groep merkwaardige Suid-Afrikaners - ander meer Desmond Tutu Deon Meyer, Trix Pienaar, Valiant Swart en Frederik van Zyl Slabbert.

Title: Gesprekke met merkwaardige mense
Author: Murray La Vita
Publisher: Tafelberg
Year: 2011
Number of pages: 252
ISBN: 9780624049661
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever