Gesprekke na baba

Gesprekke na baba

Secondhand 1 available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5024035
Bob Shop ID
612300575

Skrywer: Alison Osborne

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Hierdie titel is uniek omdat dit fokus op 'n goeie verhouding tussen nuwe ouers eerder as op die baba of ouerskap as sodanig - dit gaan oor hoe om 'n gelukkige ouerpaar te wees.

Het jul verhouding verander sedert die geboorte van jul baba? Praat julle nog met mekaar en bring tyd as paartjie deur? Dink jy jou maat verstaan hoe jou lewe nou verloop? Het julle minder gereeld seks? Die meeste ouerpare ervaar verhoudingsprobleme na die aankoms van 'n nuwe baba. Die chaos en uitputting en die veranderinge in albei se lewens lei dikwels daartoe dat hulle nie meer doeltreffend kommunikeer nie.

So vind gesprekke oor verantwoordelikhede, die deel van die werklas wat die nuwe baba meebring, wat naweke moet gebeur en wie se werk dit is om kos te kook en die huis aan die kant te maak, dikwels nooit eers plaas nie. En wanneer dit wel gebeur, bring dit spanning eerder as oplossings mee. Te veel van ons val terug op verwagtinge oor wat ons maat behoort te doen en voorsien, wat gegrond is op uitgediende stereotipes, en leef jare lank ongelukkig hiermee saam. Lees hier hoe ander ouerpare na die geboorte van hul baba voel. Leer hoe jy gelykheid, begrip en vervulling in jou verhouding kan skep.

Met behulp van die Wat ons kan doen - seksies kan julle jul eie soort gesin vorm - een wat by julle albei pas en 'n gelukkige, koesterende omgewing vir julle kinders bied. Om 'n sterk en standvastige vennootskap te bou, is die grootste uitdaging wat nuwe ouers vandag in die gesig staar. Gesprekke na baba help jou om hierdie uitdaging die hoof te bied en die beste pad vorentoe te vind.


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
Incarnate (DVD)
Secondhand
R25.00
2Kg Mixed Fowl Feed (Bid Per Pack)
New
R38.95 No bids
Garden Master Watering Can - Dark Red (5L)
New
R198.00
Maisto - Yamaha TT 250 R
Secondhand
R95.00 No bids

Similar products

Toddler Healthy Eating Planner : Amanda Grant (Paperback)
Secondhand
R75.00
The Antenatal Guide: Essential Insights for Pregnancy, Childbirth & Newborn Care
Secondhand
R49.00
Babies` names & embroidery
Secondhand
R40.00
Fresh food for babies and toddlers
Secondhand
R40.00