Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die alomgeliefde spreker en skrywer ds. Izak de Villiers se laaste preke is in hierdie inspirerende bundel saamgevat. Die preke wat nog nooit gepubliseer is nie is uitgesoek en verwerk deur Amanda Botha ds. Izak se letterkundige eksekuteur en self n bekende in boekkringe. Die preke is meestal tussen 2007 en 2009 by die NGK Aasvoelkop gelewer.
TITLE: Gesprekke Oor die Lewe: Die Laaste Gedagtes van IL de Villiers
AUTHOR: De Villiers, I. L.; Botha, Amanda (ed)
SKU: 9780796317964
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 215x138
WEIGHT: 0.19