| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Wille Martin
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Gesteelde Bruid deur Wille Martin
Huibrecht (Hybie) en Deon de Rooij is twee jong Suid- Afrikaners wat nooit hul ouers geken het nie. Hulle word grootgemaak deur professor Rabie de Rooij. Na die professor se dood en die ontbinding van die sirkus waar hulle gewerk het, is Hybie en Deon skielik sonder heenkome in 'n vreemde land - Argentinië.
Hulle probeer op verskeie maniere geld bymekaarmaak vir 'n passaat terug Suid-Afrika toe: Deon pas die dobbel- en kulkunsies toe wat "Prof" hom geleer het terwyl Hybie klante bedien in die cantina. Wanneer die drinkers vrolik raak, veil hy Hybie op en word daar flink gebie. Hybie sorg egter dat sy verdwyn voordat die "koper" nugter raak.
So gebeur dit dat sy 'n tweede keer gekoop word deur 'n Argentyn, Manuel de Swardt. Hy is nie van plan om weer 'n keer gekul te word nie. Dus bind hy Hybie met 'n ketting vas, laat haar op 'n perd klim en vertrek met haar die onbekende in. Selfs die toertjies wat sy in die sirkus geleer het, kan haar nie help om te ontsnap nie...
Hybie se avonture op reis na sy plaas, Rio Negro, word ook 'n reis op die pad na ware liefde - soeter as wat sy ooit kon droom. Dit word knap beskryf soos net die ervare Wille Martin dit kan doen.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.