Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geteken deur G.F. Marais.
1981. Eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag. 103 bladsye. Goeie toestand. Roeskolletjies of voorste en laaste paar bladsye. Stofomslag effens verweer op die rante en roeskolle aan die binnekant. Minder as 1kg.