Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GETEKEN DEUR JAN EN S.D. FOURIE
Nommer 22
1997. Hardeband met stofomslag; 56 bladsye. Baie goeie toestand. Die bladsye is goed, maar nie perfek glad nie (sien fotoo's). Minder as 1kg
"Dagbreek oor Dyerseiland maak die eiland en sy geheimenisse vir die eerste keer toeganklik vir die publiek wat nooit die vooreg sal smaak om eerstehands daar te gaan verken nie. Dis 'n pragboek met sy interessante vertellinge en talle historiese en hedendaagse foto's wat elke aspek van die eiland dek."