Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GETEKEN DEUR 3 OUD-SPRINGBOKKE
PLUS
5 LAPEL WAPENS
"DIE GROOT RUGBY GESIN VAN DIE MATIES
DIE GROOT RUGBYGESIN VAN DIE MATIES - GETEKEN DEUR JAN BOLAND COETZEE, JANNIE ENGELBRECHT & DAWIE SNYMAN. Met 5 metaal lapel wapentjies.
Die Boek is geskryf deur wyle Dr, Danie Craven, gedruk in A4 maat, eerste uitgawe 1980, 249 bladsye, met stofjas. Die stofjas het ligte rak-verweer, en die boek en die voorste 2 bladsye het baie ligte ouderdoms kolle (spotting) Die bind en inhoud is in baie goeie kondisie.
Die 5 lapel wapens (Lapel pins) word saam die boek verkoop, en is die volgende: LIONS -met speld. TRANSVAAL - met speld. BOLAND - met speld. NATAL - met speld & ORANJE VRYSTAAT - geen speld.
POSGELD: R100.00 POSTNET (VERKIESLIK) of R70.00 S.A.P.O.