Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg 2e Uitgawe 1ste Druk - 1972. Hardeband met stofomslag. Die boek is heelwat hanteer, maar die teks is redelik skoon. Die hardeband se rante is geskaaf. Die stofomslag is nog in een stik, maar beskadig. Die voorste bladsy is aan die omslag vasgeplak. Ou biblioteekboek met die gewone letsels. Posgeld na enige plek in SA is R20.