R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ek Rebelleer! J.A. Smith - Geteken en aan Dr. C.F. Albertyn opgedra - 1939 (Moontlike eerste druk aangesien hierdie boek in die laat dertigs verkyn het) - Nasionale Pers - 181pp, lys van genl. Malan se kommando - Hardeband toon verkleuring - Intern nog mooi skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R25.00
Hierdie boek is in 1939 verbied!!
Die boek van J.A. Smith se Ek Rebelleer! vertel van die wedervaring van ’n jong Kaapse Rebel ( Dit is ’n ware verhaal van een van die jongste seuns wat nog ooit op kommando was) in die Anglo-Boereoorlog onder komdt. Gideon Scheepers en genl. Wynand Malan.