Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TEKEN DEUR FA VENTER.
Koerantuitknipsel voorin geplak.
1966. Eerste uitgawe. 259 bladsye. Hardeband met stofomslag. Netjiese toestand. Stewig gebind en skoon. Die stofomslag is verweer op die rante. Roesmerke voor- en agterin en op die rante. Minder as 1kg.